Eskom het Dinsdag die nuwe beurtkragskedule bekendgemaak.
Fase 1-beurtkrag sal Woensdag en Donderdag vanaf 05:00 tot 16:00 geïmplementeer word.
Fase 3-beurtkrag sal daarna van 16:00 tot middernag ingestel word.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.