Elton Jantjies vier jaar uit SA rugby geskors

Lees ook :

Foto: Instagram Elton Jantjies

Elton Jantjies, Springbok-losskakel, is volgens Saids (Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport) vir vier jaar uit rugby geskors.

Dit volg nadat die rugbypeler op 20 Junie 2023 posititef getoets is vir die gebruik van die verbode middel Glenbuterol. Geen verhoor was gehou nie.

Volgens Saids was die oortreding dié van: “Presence of prohibited substance or its metabolites or makers in an athlete’s sample.”

“A written decision was issued in terms of Article 8.3 of the SAIDS Anti-Doping Rules 2021
because the athlete did not exercise his/her right to have their case heard before an
Independent Doping Hearing Panel (IDHP).

Bron: Saids

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief