Lees ook: Een doodgeskiet in New York- ondergrondse treinstasie
Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag sal voorlopig tot verdere kennisgewing ingestel word.
Dit volg na die beurtkrag gewissel het tussen fase 3 in die oggend en fase 4 in die aand.
Eskom het gesê hulle werk om die kapasiteit te verbeter en meer opwekkingseenhede aan die gang te kry. Enige veranderinge sal aangekondig word.
Bronne: My Broadband, BusinessTech, Eskom se Push
Lees ook: Een doodgeskiet in New York- ondergrondse treinstasie





