Regter beslis Donderdag oor skulderkennings in Meyiwa-saak

Lees ook :

Regter beslis Donderdag oor skulderkennings in Meyiwa-saak
Regter beslis Donderdag oor skulderkennings in Meyiwa-saak fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Slotargumente vind plaas vir verhoor binne ’n verhoor in Meyiwa-saak

PRETORIA. – Die regter in die Senzo Meyiwa-saak sal Donderdag beslis of die skulderkennings wat deur die verdagtes gemaak is in die verhoor gebruik kan word.

Twee van die verdagtes het beweer hulle is aangerand tot hulle skuld erken het vir die moord op Senzo Meyiwa.

In ‘n verhoor binne ‘n verhoor het die verdagtes, Bongani Ntanzi en Muzikawukhulelwa, beweer hulle is deur die polisie aangerand tot hulle skuld erken het. Die paar het in hulle skulderkenning gesê Meyiwa se meisie, Kelly Khumalo, het sy moord gereël.

Bronne: TimesLIVE, The Citizen, IOL

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief