Slotargumente vind plaas vir verhoor binne ’n verhoor in Meyiwa-saak

Lees ook :

Slotargumente vind plaas vir verhoor binne ’n verhoor in Meyiwa-saak
Slotargumente vind plaas vir verhoor binne ’n verhoor in Meyiwa-saak fotokrediet: Canva

Lees ook: Meyiwa verhoor binne ‘n verhoor weer uitgestel

PRETORIA. – Die slotargumente vir die verhoor binne ’n verhoor in die Senzo Meyiwa-moordsaak sal vandag in die Pretoria-hooggeregshof voortgaan.

Twee van die verdagtes in die Meyiwa-saak het gesê hulle is deur die polisie aangerand tot hulle skuld vir die moord op Meyiwa erken het.

Die staatsaanklaer, George Baloyi, het gister gesê daar is geen bewyse dat die verdagtes aangerand is nie.

Hy het gesê beide Muzikawukhulelwa Sibiya en Bongani Ntanzi het vrywillig skuld erken en was bewus van hulle regte.

Bronne: SABC, The Africa, eNCA

Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief