Duisende Unisa studente beskuldig van kullery

Lees ook :

Duisende Unisa studente beskuldig van kullery
Duisende Unisa studente beskuldig van kullery fotokrediet: Canva

Lees ook: Stellenbosch-munisipaliteit tweet oor Kate Middleton

Unisa ondersoek tans duisende studente wat beskuldig word van kullery en plagiaat. Die universiteit se sisteem het glo moontlike kullery en afskryf tydens toetse opgetel.

eNCA het berig die leerlinge het gesê die stelsel is oud en werk gereeld nie. Unisa het gesê onetiese optrede tydens assesserings sal ernstig opgeneem word omdat dit hulle reputasie beïnvloed.

Unisa het in die verlede opgemerk meer leerlinge het begin kul na assesserings aanlyn geskuif is.

Bronne: eNCA, Briefly, EWN

Lees ook: Stellenbosch-munisipaliteit tweet oor Kate Middleton

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief