Lees ook: Tweede Boeing-fluitjieblaser ook dood
VSA. – ‘n Kleuter (2) is oorlede na ‘n lugkasteel waarop hy en sy maatjies gespeel het deur die wind geskep is.
Die kleuter, Bodhi Naff, en nog kinders het Saterdag op ‘n lugkasteel gespeel toe ‘n sterk wind die lugkasteel geskep het. Bodhi is na ‘n hospitaal geneem waar hy later oorlede is. Nog ‘n kind is in die voorval beseer, maar is later ontslaan.
Die polisie is besig om die voorval te ondersoek, maar het intussen gesê dit lyk of dit ‘n “tragiese ongeluk” was.
Bronne: The Independent, The New York Times, CNN
Lees ook: Tweede Boeing-fluitjieblaser ook dood





