Brekende Nuus
Afrikaans

NUM dreig met nasionale staking oor afdankings

NUM dreig met nasionale staking oor afdankings

fotokrediet: Canva
NUM dreig met nasionale staking oor afdankings fotokrediet: Canva

Lees ook: Kleuter oorlede na wind lugkasteel skep

Die nasionale unie van mynwerkers (NUM) het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n beplande nasionale staking oor beplande afdankings in die mynsektor.

Talle mynmaatskappye het afdankingskennisgewings aan hulle werkers uitgereik terwyl verskeie mynwerkers reeds afgedank is.

Sibanye Stillwater is glo van plan om 4 000 mynwerkers in die goudsektor af te dank. Die president van NUM het gesê die unies sal op 11 Mei na Stillwater gaan om teen die afdankings te betoog.

Bronne: BusinessTech, Daily Mirror, SABC

Lees ook: Tweede Boeing-fluitjieblaser ook dood