Beurtkrag steeds opgeskort

Lees ook :

Beurtkrag steeds opgeskort
Beurtkrag steeds opgeskort fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog 10 fluitjieblasers kom na vore oor Boeing

Eskom het aangekondig beurtkrag sal steeds tot verdere kennisgewing opgeskort wees.

Die kragmaatskappy het gesê daar is ‘n verbetering in opwekkingsuitvoering. Daar is ook ‘n 4 400 MW-vermindering in onbeplande onderbrekings.

Bronne: Eskom

Lees ook: Nog 10 fluitjieblasers kom na vore oor Boeing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief