Lees ook: Vier mans dood in massaskietery in Nyanga
POLOKWANE. – Twee mans is Saterdagaand dood in ’n skietery by ’n kuierplek.
Die polisie het gesê twee mans is geskiet terwyl hulle buite ’n kuierplek gesit het. Hulle is op die toneel dood verklaar.
Die rede vir die moorde is onbekend.
Bronne: SAPD





