Skole maak oop, owerhede op hoede oor storms

Lees ook :

Skole maak vandag oop terwyl owerhede op hoede is oor storms
Skole maak vandag oop terwyl owerhede op hoede is oor storms fotokrediet: Canva

Lees ook: Stormvloede aan SA-kus verwag

Waarskuwings oor stormvloede en erge winde het owerhede op hulle hoede terwyl leerders dwarsoor die land vanoggend moes teruggekeer skool toe.

Owerhede in die Wes-Kaap is veral versigtig na stormvloede, erge reën en wind vir die provinsie voorspel is. Altesaam 29 skole in die provinsie is die afgelope week deur die wind en reën beskadig.

‘n Woordvoerder vir die Wes-Kaapse onderwysdepartement het gesê skole sal vandag weer oopmaak, maar sommige skole kan weer gesluit word as daar te veel skade of onbegaanbare paaie is.

Bronne: IOL, Briefly, All Africa

Lees ook: Stormvloede aan SA-kus verwag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief