Kabelo Gwamanda bedank as burgemeester van Johannesburg

Lees ook :

Kabelo Gwamanda bedank as burgemeester van Johannesburg
Kabelo Gwamanda bedank as burgemeester van Johannesburg fotokrediet: Canva

Lees ook: ANC, ander partye en organisasies wil Jhb-burgemeester uit pos verwyder

JOHANNESBURG. – Kabelo Gwamanda het as burgemeester van Johannesburg bedank.

Die speaker, Margaret Arnold, sal besluit op ‘n datum van wanneer af die bedanking van krag sal wees en ‘n nuwe burgemeester verkies sal word.

Gwamanda het bedank na weke van onderhandeling deur die ANC om Gwamanda uit sy pos te verwyder.

Die ANC se Dada Morero sal waarskynlik weer die pos as burgemeester opneem.

Bronne: EWN, IOL, The Citizen

Lees ook: ANC, ander partye en organisasies wil Jhb-burgemeester uit pos verwyder

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief