Lees ook: Boeing ontdek nuwe fout op 737-vliegtuie
FRANKRYK. – Twee vlieëniers is gister dood na twee vegvliegtuie oor Frankryk gebots het.
Een van die vlieëniers wat alleen in sy vegvliegtuig was, kon homself uitskiet en is vinnig gevind en na ‘n hospitaal geneem. Die vlieëniers in die ander vegvliegtuig is na ‘n soektog van tien uur dood gevind.
Die ongeluk word ondersoek.
Bronne: Daily Express, The Mirror, Gulf News
Lees ook: Boeing ontdek nuwe fout op 737-vliegtuie





