Lees ook: Nog ’n geval van a-pokke in SA aangemeld
Suid-Afrika gaan nog nie entstof teen a-pokke kry nie, maar die WGO en Afrika CDC gaan befondsing gee tot Februarie 2025 vir die land om ‘n plan uit te rol om teen a-pokke te veg.
Suid-Afrika is een van 14 lande wat die befondsing en hulp gaan ontvang om planne te beraam teen die uitbraak van a-pokke.
Die begroting vir Suid-Afrika is R813 m. waarvan R178 667 m. gebruik gaan word om die logistieke probleme op te los om enstof teen a-pokke te kry. Die geld mag nie gebruik word om die entstof aan te koop nie.
Bronne: Mail & Guardian, ABC News, African News
Lees ook: Nog ’n geval van a-pokke in SA aangemeld





