Justin Timberlake gaan skuldig pleit in dronkbestuursaak

Lees ook :

Justin Timberlake gaan pleitooreenkoms aangaan in dronkbestuursaak
Justin Timberlake gaan pleitooreenkoms aangaan in dronkbestuursaak fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Justin Timberlake se lisensie opgeskort in dronkbestuursaak

VSA. – Justin Timberlake gaan ’n pleitooreenkoms aangaan in sy dronkbestuursaak. Timberlake het ingestem om skuldig te pleit op ’n verkeersoortredingaanklagte.

Hy sal môre in die hof verskyn. Timberlake is in Junie in Sag Harbor, VSA, in hegtenis geneem na hy oor ’n stopstraat gery het en nie in een baan kon bly nie.

Hy het volgehou hy het net een drankie gehad, maar het geweier om hom te laat toets. Die polisie het gesê hy het na alkohol geruik, het gesukkel om te praat en was onstabiel op sy voete.

Bronne: The Independent, ABC News, New York Times

Lees ook: Justin Timberlake se lisensie opgeskort in dronkbestuursaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief