Lees ook: Tshwane se nuwe burgemeester aangestel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing vir ’n hittegolf in verskeie provinsies uitgereik.
Volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens gaan die hittegolf tot Maandag voortduur in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Vrystaat, Noord-Kaap en KwaZulu-Natal.
Mense word herinner om baie water te drink, sonbrandroom aan te smeer, uit die son te bly en vir diere genoeg water te gee.
Lees ook: Tshwane se nuwe burgemeester aangestel





