Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ steeds soek maande na ontsnapping

Lees ook :

Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ steeds soek maande na ontsnapping
Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ steeds soek maande na ontsnapping fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ steeds soek

KWARE, KENIA. – Die verdagte wat wat in Augustus uit die tronk ontsnap het nadat hy glo sowat 42 vrouens vermoor het, is steeds soek.

Collins Jumaisi Khalusha, wat 21 Augustus uit die Gigiri-tronk ontsnap het saam met nog 12 verdagtes, is steeds soek. Agt polisiebeamptes is geskors en vyf is aangekla na hulle glo die gevangenes help ontsnap het.

Die direktoraat van kriminele ondersoeke het weer gevra vir inligting om Khalusha op te spoor. Hulle het geld aangebied vir enige inligting wat sal lei tot sy herinhegtenisneming.

Khalusha het erken hy het 42 vrouens, insluitend sy vrou, sedert 2022 vermoor, maar sy prokureur het beweer hy is gemartel tot hy skuld erken het.

Bronne: KBC, Sharp Daily, The Standard

Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ steeds soek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief