Lees ook: RDK-onderhoude gaan voort sonder John Hlophe ná MK-party se aansoek afgekeur is
GAUTENG. – Voormalige lede van die MK-party het ‘n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien vir die bevriesing van die party en Zuma se bankrekeninge.
Die lede wil hê die rekeninge moet gevries word vir ‘n aansoek om geld wat hulle glo aan Zuma betaal het, terug te kry. Elke lid het glo R10 000 aan Zuma betaal as ‘n teken van lojaliteit maar hulle is in Augustus sonder ‘n duidelike verduideliking deur die party afgedank.
Bronne: IOL, The Citizen, The Report
Lees ook: Betogings in Israel na Netanyahu verdedigingsminister afdank





