Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2 waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir vandag
Geel vlak 2 waarskuwing vir donderstorms uitgereik vir vandag fotokrediet: Facebook

Lees ook: Dr. Nandipha Magudumana vandag in hof vir appèl teen uitlewering

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir Gauteng en dele van Mpumalanga vir vandag.

Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings en mense word gewaarsku om versigtig te wees as hulle reis.

Bronne: Saws

Lees ook: Dr. Nandipha Magudumana vandag in hof vir appèl teen uitlewering

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief