Lees ook: Petrolprys styg terwyl diesel daal
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling in die petrolprys vir Desember. Diesel se prys sal moontlik styg.
Die prys van 93 oktaan-petrol kan daal met 16 sent per liter en dié van 95 oktaan-petrol met 5 sent per liter.
Die dieselprys kan met tussen 38 sent per liter en 40 sent per liter styg.
Die amptelike brandstofprys vir Desember sal aan die einde van November aangekondig word en sal 4 Desember aangepas word.
Bronne: The Citizen, Briefly, BusinessTech
Lees ook: Petrolprys styg terwyl diesel daal





