Gebarste waterpyplyn tydelik ‘gelap’

Lees ook :

Foto's: Op lêer en Ethekwini-munisipaliteit

KWAZULU-NATAL. – Die gebarste waterpyplyn wat Saterdag in die omgewing van die M19 naby Reservoir Hills gebars en chaos veroorsaak het, is tydelik herstel.

“EThekwini-munisipaliteit herhaal die waarskuwing teen die bou op waterpypleidings. Indringing van pypleidingserwitute is ‘n risiko vir menselewens en eiendom indien die pype sou bars.”

Mari L van Wijk het in kommentaar gesê sy gee die herstelwerk slegs ‘n paar weke, voordat daar weer ‘n gat sal wees om onwettig water te verskaf. Die munisipaliteit het haar egter die versekering gegee die herstelwerk om waterlekkasie en vermorsing te keer, is slegs tydelik van aard; hulle werk tans aan ‘n permanente oplossing.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief