Lees ook: Donderstorms vir KZN voorspel
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir Gauteng en Mpumalanga vir vandag uitgereik.
Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewing dop te hou vir veranderinge.
Bronne: Saws
Lees ook: Donderstorms vir KZN voorspel





