Gesteelde bokke van duisende rand naby Kimberley teruggevind

Lees ook :

Gesteelde bokke wat duisende werd is naby Kimberley gevind
Gesteelde bokke wat duisende werd is naby Kimberley gevind fotokrediet: SAPD

Lees ook: Persoon wat Jan. miljoene in Powerball-boerpot wen, gesoek

KIMBERLEY. – Bokke wat Sondag van ’n plaas buite Kimberley gesteel is, is naby Kimberley teruggevind.

Altesaam 126 bokke, wat R315 000 werd is, is Sondag van ’n plaas buite Kimberley gesteel. 19 van die bokke ter waarde van R47 000 is daarna op die Griekwastadpad buite Kimberley gevind.

Verdere ondersoeke het gister gelei tot die opsporing van nog 95 bokke ter waarde van R237 000 wat naby Platfontein.

Die bokke se eienaar is in kennis gestel en hy kon die bokke identifiseer aan hulle merke. Die ondersoek duur voort en nog niemand is in hegtenis geneem nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Persoon wat Jan. miljoene in Powerball-boerpot wen, gesoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief