DELHI, INDIË. – ’n Aardbewing van 4.0 op die Richterskaal het vanoggend die Delhi-NCR-streek in Indië getref.
Lees ook: Aardbewings op Griekse eiland duur voort
Die episentrum van die aardbewing was die Durgabai Sehmukh-kollege en die diepte was slegs 5 km.
Geen skade of sterftes is aangemeld nie. Naskokke sal moontlik nog voorkom.
Bronne: Republic World, Entertainment Times, Fortune India
Lees ook: Aardbewings op Griekse eiland duur voort





