Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag oor die grootste deel van die land voorspel. Die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KZN en Oos-Kaap kan reën te wagte wees, met moontlike donderbuie in sommige van die provinsies.
Lees ook: Israel val Gaza opnuut aan, minstens 200 mense dood
Tot dusver is geen waarskuwings uitgereik nie, maar mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: SAWD
Lees ook: Israel val Gaza opnuut aan, minstens 200 mense dood





