BANGKOK. – Twee mense is dood en 43 konstruksiewerkers is vermis toe ’n 30-verdieping-gebou ineengestort het na ’n 7.7-aardbewing Mianmar getref het en naskokke tot in Bangkok gevoel is.
Lees ook: KYK: Aardbewing van 7.7 tref Mianmar
Sewe mense is uit die gebou gered wat ineengestort het toe naskokke van die aardbewing Bangkok getref het. ’n Noodtoestand is in Mianmar en in Bangkok verklaar.
Verskeie geboue is in die aardbewing beskadig en ’n 90 jaar oue brug het in Saigaing inmekaargestort.
A powerful earthquake has rattled Myanmar and neighbouring Thailand, trapping dozens of workers in a collapsed under-construction skyscraper in Bangkok where a state of emergency was declared. pic.twitter.com/xeoRpsPgjD
— The Times Of Earth (@timesofearth) March 28, 2025
Bronne: Euronews, Daily Mail, BBC
Lees ook: KYK: Aardbewing van 7.7 tref Mianmar





