Ses dood in New York-vliegtuigongeluk

Lees ook :

NEW YORK, VSA – Ses mense is dood in ‘n vliegtuigongeluk in New York.

Lees ook: Toermaatskappy maak toe na helikopter in Hudson-rivier val

Die slagoffers is geïdentifiseer as die atleet Karenna Groff, haar ouers, dr. Michael Groff en dr. Joy Saini, haar broer, Jared Groff, en sy meisie, Alexia Couyutas Duarte, asook Karenna se kêrel, James Santoro.

Hulle was in ‘n privaat vliegtuig op pad om vakansie te hou toe die ongeluk gebeur het.

Die lugbeheer het die vlieënier verskeie kere probeer kontak, maar het geen antwoord gekry nie. Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

Bronne: BBC, Sky News, Express

Lees ook: Toermaatskappy maak toe na helikopter in Hudson-rivier val

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief