Duisende ontruim na veldbrand in New Jersey

Lees ook :

Duisende ontruim na veldbrand in New Jersey fotokrediet: X

NEW JERSEY, VSA. – Duisende mense is ontruim na ’n veldbrand wat oor 3 200 akker strek in New Jersey uitgebreek het.

Lees ook: Nege mense dood na Rusland Oekraïense bus aanval

3 000 mense is ontruim na die brand gisteroggend naby Barnegat Township begin het. Geen beserings is aangemeld nie.

Owerhede is besig om die oorsaak van die brand te ondersoek.

Sowat 13 000 mense het as gevolg van die brand geen elektrisiteit nie en sowat 1 300 geboue is in gevaar.

Bronne: The Mirror, BBC, The Independent

Lees ook: Nege mense dood na Rusland Oekraïense bus aanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief