Petrolprys daal volgende week

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

Suid-Afrikaners sal vanaf 7 Mei 2025 minder by die pompe opdok, terwyl slegs gas se prys styg.

Beide 93-oktaan sowel as 95-oktaan petrol se prys daal met 22c per liter.

Die prys van 0.05%-diesel daal met 43c per liter, terwyl 0.005%-diesel se prys met 41c per liter daal.

Paraffien vir beligting (kleinhandel) se prys daal met 41c per liter terwyl LP-gas (kleinhandel) se prys met 46c styg.

Lees die volledige verklaring hier.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief