KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Mokgethisi Dolphy Maroro
Identiteitsnommer: 710515 5613 086
Laaste bekende adres: Hollingworthstraat 5, Monument Heights, Kimberley
Datum van afsterwe: 28 Maart, 2024
Boedelnommer: 1701/2024
Meester se Kantoor: Kimberley
Alle persone wat eise teen bogenoemde boedel het, word hiermee versoek om sodanige eise by die ondergetekende in te dien. Alle persone wat geld aan die boedel skuld, word versoek om sodanige skuld aan die ondergetekende te betaal binne ’n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Prokureurs vir die Eksekuteur:
Haarhoffs Ingelyf
Halkettstraat 1
Posbus 136
Kimberley
Verwysing: JD KLINCK/SA/EST51/0001
Datum van publikasie: 11 Julie 2025












