Nog ’n naskok tref Afghanistan, dodetal styg

Lees ook :

Nog ’n naskok tref Afghanistan, dodetal styg fotokrediet: X

AFGHANISTAN. – ’n Naskok van 5.6 op die Richterskaal het Afghanistan gisteraand getref ná Sondag se 6.0-aardbewing. Dit is die derde aardskudding in ses dae in die gebied. Die dodetal in die aardbewing het na 2 205 gestyg met 3 640 mense wat beseer is. Meer as 6782 huise is in die aardbewing vernietig en duisende inwoners is haweloos gelaat.

Lees ook: Dodetal styg ná aardbewing in Afghanistan

Reddingswerkers is steeds op soek na enige oorlewendes. Die WGO het gesê dit skaal die reddingswerk in Afghanistan op en dat die dodetal waarskynlik sal styg.

Bronne: BBC, CBS News, CBC

Lees ook: Dodetal styg ná aardbewing in Afghanistan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief