Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in die prys van petrol in Oktober.
Lees ook: Gasa-gesondheidsministerie sê 72 Palestye dood in 24 uur
Die prys van 93-oktaan petrol kan met 11 sent per liter styg, terwyl 95-oktaan petrol 19 sent per liter meer kan kos.
Die prys van 0.05%-diesel en 0.005%-diesel kan albei met 9 sent per liter daal.
Die finale pryse sal aangekondig word voor die amptelike aanpassing op die eerste Woensdag van Oktober.
Bronne: BusinessTech, Stuff South Africa, Swisherpost
Lees ook: Gasa-gesondheidsministerie sê 72 Palestye dood in 24 uur





