Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën vir KZN uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën uitgereik vir KZN fotokrediet: SAWD

KWAZULU-NATAL. – ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir swaar reën is vir Mbazwana, uPhongolo, Mbazwana, Makatini, Hluhluwe en Nongama uitgereik.

Lees ook: Supertifoon op pad na China – byna 400 000 mense word ontruim

Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings en motoriste word oor swak sigbaarheid gewaarsku.

Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Supertifoon op pad na China – byna 400 000 mense word ontruim

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief