DALLAS, VSA. – ‘n Skerpskutter het twee mense doodgeskiet en een gewond wat in aanhouding was by ‘n immigrasiefasiliteit in die VSA.
Lees ook: FBI ondersoek handgebare van mense om Charlie Kirk voor skietery
Die skerpskutter is later gevind waar hy homself op ‘n dak doodgeskiet het. Volgens ‘n woordvoerder vir die departement van immigrasie en doeane het die skieter net mense wat aangehou word, geskiet, maar dat dit is onbekend of hulle die beplande teikens was.
Koeëldoppies naby die skieter het boodskappe met uitsprake teen die department op gehad.
Die skietery word ondersoek.
Bronne: Metro, BBC, NDTV
Lees ook: FBI ondersoek handgebare van mense om Charlie Kirk voor skietery





