Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik.
Lees ook: Man in kritieke toestand nadat giftige duisendpoot hom byt
Die waarskuwing is geldig vir dele van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal.
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, swaar reën en sterk wind.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: Man in kritieke toestand nadat giftige duisendpoot hom byt





