VK. – ‘n Massiewe sinkgat van 50 m x 50 m het by ‘n kanaal in Whitchurch, North Shropshire ingeval toe ‘n wal meegegee en massas water losgelaat het.
Drie bote het reeds in die gat vasgeval, maar niemand is beseer nie en nooddienste is daar om mense te help.
Bron: Facebook





