Mel Viljoen begin BackABuddy-fonds vir Peet

Lees ook :

Mel Viljoen het ’n BackABuddy-skarefinansieringsveldtog begin om geld in te samel vir die regskoste van haar man, Peet Viljoen.

Viljoen staan tereg op sowat 400 strafregtelike klagte, waaronder bedrog en diefstal van eiendom. Die 57-jarige Viljoen is in Junie 2026 by OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat hy uit die VSA gedeporteer is. Hy word tans in die Kgosi Mampuru-gevangenis aangehou.

LEES OOK: Peet Viljoen kom by hof aan ná Mel se openbare verskoning

Die privaatondersoeker Mike Bolhuis het reeds die publiek gewaarsku: “Moenie vir hulle enige geld of hulp gee nie.”

Die Viljoens het intussen aangedui hulle gee hulle “volle samewerking” in ondersoek deur Bolhuis.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief