Brekende Nuus
Afrikaans

Verdagtes in hegtenis oor taxi-moorde

Verdagtes in hegtenis oor taxi-moorde

fotokrediet: Canva
Verdagtes in hegtenis oor taxi-moorde fotokrediet: Canva

Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir poging tot moord

OVERBERG. – Twee verdagtes (beide 31) is in hegtenis geneem na ’n skietvoorval in Overberg tussen taxiverenigings.

Die verdagtes is vanoggend in Zwelitsha in hegtenis geneem vir die moord op die twee slagoffers. Hulle sal Maandag in die Hermanus-landdroshof op aanklagtes van moord verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: Twee verdagtes in hegtenis vir poging tot moord