Brekende Nuus
Afrikaans

Aardbewing van 4.0 tref Delhi

Aardbewing van 4.0 tref Delhi

fotokrediet: Canva
Aardbewing van 4.0 tref Delhi fotokrediet: Canva

DELHI, INDIË. – ’n Aardbewing van 4.0 op die Richterskaal het vanoggend die Delhi-NCR-streek in Indië getref.

Lees ook: Aardbewings op Griekse eiland duur voort

Die episentrum van die aardbewing was die Durgabai Sehmukh-kollege en die diepte was slegs 5 km.

Geen skade of sterftes is aangemeld nie. Naskokke sal moontlik nog voorkom.

Bronne: Republic World, Entertainment Times, Fortune India

Lees ook: Aardbewings op Griekse eiland duur voort