Nuusflits Uitgawe 1,815 — Monday 17 February 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,815 op Monday 17 February 2025.
Rubriek deur Bert Mostert: Op watter skip seil jy?
Die Stille Oseaan strek van ewigheid tot ewigheid, so ver jy kan sien, is dit net diepe blou waters in al vier windrigtings. Op…
Hatfield-nagklub ondersoek na beeldmateriaal van ‘brutale mishandeling’ aan lig kom
GAUTENG. – Genl. Fannie Masemola het opdrag aan lt. genl. Tommy Mthombeni gegee om verdagtes wat na bewering gewelddadige mishandeling by ZanZou-nagklub in Hatfield…
Alexi Bizos stewige vonnis vir aanranding opgelê
GAUTENG. – Alexi Bizos (63) is ‘n massiewe boete van R100 000 of 12 maande gevangenisstraf deur die Johannesburg-landdroshof opgelê. Bizos sal ook vir…
Lusikisiki-saak uitgestel vir verdere ondersoek
LUSIKISIKI. – Die saak teen agt mans wat glo 18 mense in Lusikisiki in September 2024 vermoor het, is tot 10 Maart 2025 uitgestel.…
‘Brandstigter’ in hof nadat 76 sterf
GAUTENG. – Lawrance Sithembiso Mdlalose (30), wat na bewering verantwoordelik was vir die Usindiso-gebou wat gebrand het en tot die dood van 76 persone…
Simon’s Town Literary Festival 2025: a must for book lovers
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. If you love books, then Simon’s Town should be on your calendar…
Nóg gevalle van hand-voet-en-mondsiekte in KZN
KZN. – Daar is nou 117 gevalle van hand-voet-en-mondsiekte in Durban volgens die departement van gesondheid. Lees ook: Ouers aangeraai om siek kinders by…
Betaal moontlik nóg meer vir brandstof in Maart
Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in die prys van petrol en 0.05%-diesel in Maart. Lees ook: Brandstofprys styg…
5-jarige sterf nadat daar op huis geskiet is
WES-KAAP. – ‘n Seun (5) het Vrydagaand omstreeks 22:30 in ‘n skietinsident in Happinessstraat, Wesbank, gesterf. ‘n Volwasse man (30) is gewond. Titanium Securitas…