Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir verskeie provinsies voorspel

Reën voorspel vir verskeie provinsies

fotokrediet: Canva
Reën voorspel vir verskeie provinsies fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, KZN, Limpopo en Mpumalanga voorspel.

Lees ook: Man in Kimberley in hegtenis geneem vir oortreding van vuurwapenwet

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir erge donderstorms vir dele van KZN met swaar reën en moontlike oorstromings is uitgereik. Dele van Mpumalanga en Gauteng is met ‘n geel vlak 1-kennisgewing teen swaar reën en moontlike oorstromings gewaarsku.

Motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om laagliggende brûe te vermy.

Bronne: SAWD

Lees ook: Man in Kimberley in hegtenis geneem vir oortreding van vuurwapenwet