Brekende Nuus
Afrikaans

Donderstormwaarskuwing ook vir Gauteng uitgereik

Donderstormwaarskuwing vir Gauteng ook uitgereik

fotokrediet: SAWD
Donderstormwaarskuwing vir Gauteng ook uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms, erge reën en oorstromings geld vir die Noord-Kaap, Noord-Wes en Vrystaat.

Lees ook: Trump stel 30%-handelstarief op SA in

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir Gauteng is uitgereik vir erge donderstorms en moontlike oorstromings.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir reën geld vir dele van Mpumalanga.

Bronne: SAWD

Lees ook: Trump stel 30%-handelstarief op SA in

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].