Brekende Nuus
Afrikaans

Ses polisiebeamptes dood na vliegtuig in see val

Ses polisiebeamptes dood na vliegtuig in see inval

fotokrediet: X
Ses polisiebeamptes dood na vliegtuig in see inval fotokrediet: X

THAILAND. – Ses polisiebeamptes is oorlede na die vliegtuig waarop hulle was in die Golf van Thailand geval het.

Lees ook: Cyril Ramaphosa en Donald Trump stem in tot verbetering van SA/VSA-bande

Die polisiebeamptes was op ’n toetsvlug om vir ’n valskermspringoefening voor te berei.

Vier mense is dadelik oorlede en twee is dood verklaar na medici hulle tevergeefs probeer help het.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek. Getuies het gesê hulle het gesien hoe die vliegtuig uit die lug val en die water tref.

Bronne: The Mirror, The Independent, The Sun

Lees ook: Cyril Ramaphosa en Donald Trump stem in tot verbetering van SA/VSA-bande