Brekende Nuus
Afrikaans

Drie mense dood in helikopterongeluk

Drie mense dood in helikopterongeluk

fotokrediet: X
Drie mense dood in helikopterongeluk fotokrediet: X

VERENIGDE KONINKRYK. – Drie mense is oorlede en een is in die hospitaal in ’n ernstige toestand nadat ’n helikopter tydens ’n vliegles op die Isle of Wight, VK, neergestort het.

Lees ook: Sowat 15 mense, insluitend joernaliste, dood in Israeliese aanval op hospitaal

Die helikopter het gisteroggend met vier mense aan boord, insluitend die vlieënier, neergestort. Dit is onbekend wat die ongeluk veroorsaak het.

‘n Ondersoek sal deur die lugongeluk-ondersoekeenheid van die Isle of Wight-polisie geloods word.

Bronne: Mirror, Daily Mail, The Independent

Lees ook: Sowat 15 mense, insluitend joernaliste, dood in Israeliese aanval op hospitaal