Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir môre voorspel

Reën vir môre voorspel

fotokrediet: Canva
Reën vir môre voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir môre voorspel vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Vrystaat, Oos-Kaap en Wes-Kaap.

Lees ook: Nog ‘n Franse museum die week beroof

Daar is ‘n moontlikheid van donderstorms, maar geen waarskuwings is nog uitgereik nie.

Die publiek word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Nog ‘n Franse museum die week beroof