Brekende Nuus
Afrikaans

Kondukteur dood en verskeie beseer ná 2 treine by Machu Picchu bots

Treinbestuurder dood en verskeie beseer nadat twee treine in Machu Picchu bots

fotokrediet: X
Treinbestuurder dood en verskeie beseer nadat twee treine in Machu Picchu bots fotokrediet: X

MACHU PICCHU. – ‘n Kondukteur van ‘n toeristetrein is gister oorlede en minstens 40 passasiers is beseer nadat twee treine kop aan kop naby Machu Picchu in Peru gebots het. Volgens ‘n gesondheidsbeampte is 20 passasiers ernstig beseer, terwyl nog toeriste beseer is.

Lees ook: Diewe gebruik boor om by Duitse bank in te breek

Luidens ‘n verklaring van die plaaslike regering het die twee treine op die enkelspoor wat na die gewilde toeristebestemming lei, gebots. Daar was 20 ambulanse om beseerdes uit die afgeleë deel van die Andesgebergte na mediese fasiliteite in Cusco te vervoer.

Die oorsaak van die ongeluk is onbekend.

Bronne: BBC, ABC, The Straits Times

Lees ook: Diewe gebruik boor om by Duitse bank in te breek