Brekende Nuus
Afrikaans

Sanger en vrou babaseun ryker

Die sanger Juan Boucher en sy vrou Shamodene se babaseun is Donderdag op Stellenbosch gebore.

Foto's: Shamodene Boucher Instagram
Foto's: Shamodene Boucher Instagram

Juan Boucher, SA-sanger en sy vrou Shamodene, het Donderdag ‘n babaseun genaamd Bohdan verwelkom.

Die egpaar se kleuterdogter Novah is twee jaar oud.

Bohdan is op Stellenbosch in die Wes-Kaap gebore.

Bronne: Shamodene Boucher Instagram en World Of Music