Brekende Nuus
Afrikaans

Woede oor bulgevegte weer in Mexicostad plaasvind

’n Regter het in 2022 die opskorting van stiergevegte beveel, maar die hooggeregshof het die besluit teruggetrek.

Woede oor bulgevegte weer in Mexico City plaasvind

fotokrediet: Canva
Woede oor bulgevegte weer in Mexico City plaasvind fotokrediet: Canva

Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel

MEXICOSTAD. – Diereregteaktiviste het betoog teen die bulgevegte wat weer in Mexicostad na byna twee jaar plaasgevind het.

Die eerste bulgeveg sedert 2022 is Sondag gehou. ’n Regter het in 2022 die opskorting van bulgevegte beveel, maar die hooggeregshof het die besluit teruggetrek.

Diereregteaktiviste het hulle woede uitgespreek oor die dood van die onskuldige diere.

Minstens 250 000 bulle word jaarliks in stiergevegte regoor die wêreld doodgemaak.

Bronne: BBC, CNN, Mail Online

Lees ook: Alec Baldwin weer aangekla van manslag na skietdood op filmstel