Brekende Nuus
Afrikaans

Minstens nege werkers vermis na grondverskuiwing by Turkse goudmyn

Daar is steeds geen teken van hulle nie en die soektog duur voort.

Minstens nege werkers vermis na grondverskuiwing by Turkse goudmyn

fotokrediet: Canva
Minstens nege werkers vermis na grondverskuiwing by Turkse goudmyn fotokrediet: Canva

Lees ook: Betogers teiken Botticelli-skildery in Italië

TURKYE. – Minstens nege werkers is vermis na ‘n grondverskuiwing by ‘n goudmyn in Turkye.

Die werkers is vermoedelik in die myn vasgekeer na ‘n massiewe grondverskuiwing gister plaasgevind het.

Sowat 800 soek-en-reddingspersoneel, insluitend die polisie, weermag, mynredders en vrywilligers, is gestuur om na die werkers te soek. Daar is steeds geen teken van hulle nie en die soektog duur voort.

Bronne: Euronews, BBC, Reuters

Lees ook: Betogers teiken Botticelli-skildery in Italië