Brekende Nuus
Afrikaans

Internasionale geregshof erken SA se dringende aansoek aangaande Israel

Suid-Afrika het die hof Woensdag genader om in te gryp in Gaza voordat meer mense doodgaan van die honger.

Internasionale geregshof erken SA se dringende aansoek aangaande Israel

fotokrediet: Canva
Internasionale geregshof erken SA se dringende aansoek aangaande Israel fotokrediet: Canva

Lees ook: SA gaan weer na internasionale geregshof oor Israel

DEN HAAG. – Die Internasionale Geregshof het Suid-Afrika se dringende aansoek aangaande Israel erken.

Suid-Afrika het die hof Woensdag genader om in te gryp in Gaza voordat meer mense doodgaan van die honger.

Die Gaza-gesondheidsministerie het gesê minstens 20 mense is nou dood van dehidrasie en wanvoeding.

Suid-Afrika het gevra die hof moet oor hulle aansoek sonder ‘n verhoor besluit, omdat dit dringend is.

Bronne: EWN, IOL, SABC

Lees ook: SA gaan weer na internasionale geregshof oor Israel